My eerste leesboek 33e6q

ebook v81j

By Amber Richards 6y6440

cover image of My eerste leesboek

Sign up to save your library 218y

With an OverDrive , you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive s.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

 Libby on the App Store  Libby on Google Play

Search for a digital library with this title 2a1c17

Title found at these libraries: 6y51d

Library Name Distance
Loading...
Voorwoord Hierdie e-boek is doelbewus sonder enige illustrasies (behalwe vir die een hierbo). Dit dien as 'n hulpmiddel om jong lesers op te lei hoe om te lees en daar word spesifiek op die woorde gefokus sodat die kinders se aandag nie deur die illustrasies afgetrek kan word nie. Dit is 'n groot stap na afloop van die leer van die alfabet en die fonetiek van elke letter. Dit begin met drieletter-woorde en beweeg dan na vier en vyf letters en 'n paar groter woorde. Dan word daar na hierdie spesifieke woorde gekyk in die gebruik van volledige sinne. Dit help wanneer die kinders hierdie woorde verbaliseer en só die woorde memoriseer deur dit gereeld te gebruik. Dikwels memoriseer kinders woorde deur middel van illustrasies in plaas daarvan om die woord te lees. Woorde wat rym word ook doelbewus in hierdie boek geskommel ten einde dit meer uitdagend te maak. Ek is tans besig om 'n tweejarige te leer lees, wat my gemotiveer het om hierdie boek te skryf. Hy het reeds die alfabet onder die knie, klein- en hoofletters en die fonetiek daarmee saam. Dit was moeilik om eenvoudige "woordeboeke" sonder enige illustrasies op te spoor om as die aanknopingspunt te gebruik. Hiermee dien hierdie boek as ʼn hulpmiddel om hom te leer en ek is seker daar is ander mense wat ook hierby sal baat. Ek hoop u vind dit as ʼn nuttige hulpmiddel vir jou jong leser.
My eerste leesboek